Calendar

Oct
17
Thu
Prince Albert Landbouskou
Oct 17 – Oct 19 all-day

Die Prince Albert Landbouskou vind plaas vanaf 17 tot 19 Oktober. Die skou sluit ‘n wye verskeidenheid boerdery-uitstallings en kompetisies in. Moet dit nie misloop nie!

Oct
19
Sat
Saturday Market @ Square next to the Fransie Pienaar Museum
Oct 19 @ 8:27 am – 9:27 am
Oct
23
Wed
Showroom Movie Club – WIDOWS @ Showroom Movie Club
Oct 23 @ 7:00 pm

Set in contemporary Chicago amidst a time of political and societal turmoil. When four armed robbers are killed in an explosive heist attempt, their widows take fate into their own hands to forge a future on their own terms. The film carries an age restriction of 18 DLNPSV.

Oct
26
Sat
Saturday Market @ Square next to the Fransie Pienaar Museum
Oct 26 @ 8:27 am – 9:27 am
Showroom Movie Club – HUTCHINSON: SHUNTED @ Showroom Movie Club
Oct 26 @ 5:00 pm

South African photographer Eric Miller’s documentary explores the slow disintegration of the South African Railways over the two decades prior to democracy led to a bleeding out of small towns all over South Africa. Miller will introduce the film to the audience.

Showroom Movie Club – DIE SEEMEEU @ Showroom Movie Club
Oct 26 @ 7:00 pm
Showroom Movie Club - DIE SEEMEEU @ Showroom Movie Club

Christiaan Olwagen (Johnny is nie Dood nie, Kanarie) se verwerking van Anton Tsjechof se klassieke teaterstuk is uitdagend en verbeeldingryk en speel af in Suid-Afrika in 1990.Sandra Prinsloo speel ‘n teaterdiva wat sukkel om haar loopbaan op dreef te bring, Marius Weyers is as haar sieklike ouer broer wat wens hy het meer kanse gevat in die lewe, Albert Pretorius is die verlore en vergete seun, Rolanda Marais is ‘n onsluldige aspirende aktrise wat wil ontvlug van haar ouers en die kleindorpie waar sy groot geword het. Die volronde karakters worstel met hul eie vrese, verlange, twyfel en frustrasies wat ontplof tydens hulle vakansie op ‘n famielieplaas. Die rolprent het ‘n ouderdomsbeperking van 16 DLSV met ‘n speeltyd van 132mins. In Afr met Eng subtitles.

Nov
1
Fri
Prince Albert Leesfees
Nov 1 – Nov 3 all-day
Prince Albert Leesfees

Join us for the annual celebration of books and reading in the Karoo town of Prince Albert, South Africa. Prince Albert Leesfees will be held from 1 to 3 November 2019.

Visit their website for more info princealbertleesfees.org

 

Showroom Movie Club – DIE SEEMEEU (2) @ Showroom Movie Club
Nov 1 @ 7:00 am
Showroom Movie Club - DIE SEEMEEU (2) @ Showroom Movie Club

Christiaan Olwagen (Johnny is nie Dood nie, Kanarie) se verwerking van Anton Tsjechof se klassieke teaterstuk is uitdagend en verbeeldingryk en speel af in Suid-Afrika in 1990.Sandra Prinsloo speel ‘n teaterdiva wat sukkel om haar loopbaan op dreef te bring, Marius Weyers is as haar sieklike ouer broer wat wens hy het meer kanse gevat in die lewe, Albert Pretorius is die verlore en vergete seun, Rolanda Marais is ‘n onsluldige aspirende aktrise wat wil ontvlug van haar ouers en die kleindorpie waar sy groot geword het. Die volronde karakters worstel met hul eie vrese, verlange, twyfel en frustrasies wat ontplof tydens hulle vakansie op ‘n famielieplaas. Die rolprent het ‘n ouderdomsbeperking van 16 DLSV met ‘n speeltyd van 132mins. In Afr met Eng subtitels.

Nov
2
Sat
Saturday Market @ Square next to the Fransie Pienaar Museum
Nov 2 @ 8:27 am – 9:27 am
Showroom Movie Club – Tanja Storm – Eva Cassidy Tribute @ Showroom Movie Club
Nov 2 @ 8:30 am
Showroom Movie Club - Tanja Storm - Eva Cassidy Tribute @ Showroom Movie Club

Tanja Storm is a multi-talented and skilled vocalist, instrumentalist and musical director. She has shared stages with some of SA’s top artists and now she pays tribute to Eva Cassidy. Eva Marie Cassidy was an American singer known for her interpretations of Jazz and Blues.